Website Scraper

Raw data

Source: https://www.kannaindustries.co.za/news/
Title: News - Kanna Industries
Type: other
View raw HTML → · ← Back to job

Text

News 

Kanna Industries > News 

NEWS 

Veeboere: Kanna bespaar tyd, geld en arbeid 

’n Skare arbeiders is nie meer nodig om die werk op ’n plaas gedoen te kry nie. Daarvoor sorg Kanna Industries se nuwe veehanteringstoerusting. “Ons bou en toets tans nuwe veehanteringstoerusting, maar boere kan dit by NAMPO Kaap en Agri Megaweek kom bekyk,” sê Willa Nolte van Kanna… 

READ MORE 

Kanna se werktuie maak boerdery maklik 

“Al waaroor ek spyt is met Kanna se wolpers, is dat ek hom nie al twintig jaar gelede gekry het nie,” vertel Bertie Swanepoel van die plaas Zuurfontein naby Smithfield… 

READ MORE 

Katoenbaallaaier: Kanna maak katoen ’n geldige keuse 

‘n Lonende gewas wat in droër toestande geplant kan word is katoen. Boonop is Suid-Afrikaanse katoen van so ’n hoë gehalte dat dit ’n gesogte uitvoerproduk is. Daarom kan boere dit gerus oorweeg om katoen te plant… 

READ MORE 

Kanna se wolpers bespaar tyd, arbeid en geld 

Hier is die perfekte wolpers, het boere gedink toe hulle Kanna Industries se ratse, flukse pers in aksie sien. Min het hulle geweet dat Willa Nolte sy gedugte wolpers nog verder sou verbeter om wolboere nóg beter te dien… 

READ MORE 

Kanna se pers voeg meer waarde by wol 

‘n Wakker oog en ’n flink verstand kan altyd nuttige tegnologie nog nuttiger maak. Wolboere is baie bly oor Willa Nolte van Kanna Industries se wakker oog en flink verstand, want hy het hulle behoefte aan ’n beter wolpers raakgesien… 

READ MORE 

Skuif bale sonder sukkel met Kanna se baalwa 

Die ware toets vir enige nuwe boerderytoerusting lê in ‘n seisoen se harde werk op die plaas. Johan Naudé is ‘n suiwelboer van Worcester en elke melkboer sal weet dat die produksie en hantering van goeie voer ‘n groot uitgawe… 

READ MORE 

Sprankelwerktuie spesiaal vir die boer: Kanna ken nie kannie 

Nuttige landbouwerktuie van die hoogste gehalte teen bekostigbare pryse. Dit is wat Kanna Industries op Worcester vervaardig om boere oor die hele land se lewe makliker te maak.Maar vir suksesvolle katoenproduksie is ’n paar… 

READ MORE 

Home 

Products 

Request a Quote 

News 

Other Projects 

Contact Us

Links (18)

Images (14)