Raw data
Title: Allerhande Gebruike Vir Droë Ys | Dry Ice International
Type: other
Text
Skip to content Allerhande gebruike vir droë ys Dry Ice International bied alternatiewe metodes vir verkoeling met veelsydige toepassings van droë ys. Droë ys se besonderse verkoelingseienskappe bied praktiese oplossings vir verskeie uitdagings in die alledaagse lewe. Dry Ice International het ‘n wye reeks handelsmerke ontwikkel, wat die gebruik van droë ys maklik en moeiteloos aan die eindverbruiker verduidelik. Klik hier om meer te lees oor die gebruik van droë ys in noodgevalle. Droë ys is die kitsantwoord vir verkoeling tydens beurtkrag. Kyk gerus hierdie video Klik hier om uit te vind hoeveel droë ys jy benodig. Droë ys kan bederfbare produkte koud of gevries hou gedurende tye van kragonderbrekings of verkoelingstoerusting wat onklaar geraak het. – Kyk gerus die video Droë ys is ook ‘n aanwins vir ontspanningsdoeleindes. Klik hier om meer te lees. Kyk gerus die video Wanneer die beskikbaarheid van elektrisiteit beperk is, byvoorbeeld wanneer jy kamp of langafstand reis, is droë ys die ideale oplossing om kos en vleis koud of gevries te hou. Droë ys is onontbeerlik tydens enige jagekspedisie. Kyk gerus na hierdie video Droë ys is kan ook gebruik word vir die behoud van ‘n karkas gedurende die terugtog huis toe, na afloop van ‘n jagekspedisie in die bosveld. Die ultra-lae temperatuur van -79°C verseker dat die vleis deeglik verkoel word en vars bly. Die teenwoordigheid van CO² (koolsuurgas) in die koelhouer voorkom infestasie en voorkom gevolglik besmetting deur insekte. Droë ys is beslis voordelig op die plaas. Klik hier om meer te lees. Dieremishandeling is ‘n onderwerp wat dikwels aandag plaaslik geniet. Dry Ice International het ‘n innoverende droë ys-brandmerkmetode ontwikkel – die pynfaktor by beeste word omseil en ‘n skoon en netjiese brandmerk gelaat, sonder die risiko vir infeksie of oop wonde op die dier. Kyk gerus na hierdie video Droë ys kan boonop ook suksesvol aangewend word vir verstopte boorgate en die volle sterkte vloei van water herstel soos op die video gesien kan word Droë ys kan ook spesiale effekte skep tydens sosiale geleenthede. Droë ys bied ‘n verskeidenheid van toepassings wat ‘n unieke atmosfeer skep by funksies of spesiale geleenthede en gaste aan die gons sal hê. Bedien sprokiedrankies met ‘n stukkie droë ys en omskep ‘n eenvoudige drinke in ‘n spesiale ervaring. Verander die dansvloer in ‘n wonderwêreld wat mens sal laat dink hulle dans in die wolke. Klik hier om meer te lees en kyk hierdie video Dry Ice International is “cooler” as ys. Dry Ice International se voedselgraad droë ys word met wêreldgehalte toerusting vervaardig, wat hoë kwaliteit droë ys lewer aan kliënte om die behoud van bederfbare produkte te verseker. Kyk na hierdie video oor die vervaardinging van droë ys . Dry Ice International verskaf ‘n wye reeks polistireenhouers toepaslik vir die berging en vervoer van droë ys. Besoek die webwerf vir meer inligting hieroor – polystyrene containers. Droë ys is landswyd geredelik beskikbaar met uitgebreide aflewering en enige dorp. Besoek ons webwerf hier Dry Ice International bied sedert 1994 innoverende droë ys-tegnologie en toeganklike oplossings aan die Suid-Afrikaanse publiek. Die onderneming is alombekend vir toewyde nasionale kliëntediens, kreatiwiteit, innovsie en hoogs gekwalifiseerde personeel. Besoek gerus die webwerf vir meer inligting en waar jou naaste handelaar is. Sien die volledige artikel op Maroela media hier We can deliver dry ice all over the country thanks to our network of retail depots in most provinces. Find a retail store near you on our Store locator page. We deliver to Cape Town, Johannesburg, Durban, Pretoria, Port Elizabeth, Soweto, Bloemfontein, East London, Sandton, Midrand, Middelburg, Witbank, Nelspruit, Upington, Kimberley, Rustenburg, Potchefstroom and Polokwane Blaster Products We have a range of dry ice blasters available for sale. We can also service and repair your blaster. View Blasters Site Visitors Sitemap About Us Dry Ice International has been recognised as the leader in dry ice manufacturing, distribution and dry ice blast cleaning in South Africa, as well as other parts of Africa since 1994. Quicklinks @ Your Doorstep 4 cold transportation 4 sports events 4 catering 4 medical and pharmaceutical For boreholes 4 cocktails and drinks 4 racing cars 4 wine farming 4 leisure 4 hunting 4 fishing 4 farming 4 refrigeration emergencies 4 engineering 4 vintage cars 4 special events E-shop Contact us Privacy policy Contact Us 012 810 0500 info@dryice.co.za 259 Vonkprop Street, Silverton, Pretoria, Gauteng, South Africa 24 Hour Emergency numbers Gauteng 083 375 6627 Kwazulu Natal 031 569 6209 Western Cape 083 243 6483 Eastern Cape 083 243 6483 All rights reserved ~ Dry Ice International 2025 | Professional SEO and Google Rankings by SEOPros. Privacy Policy Facebook Youtube Linkedin
Links (71)
- https://dryice.co.za — https://dryice.co.za
- Locate a store — https://dryice.co.za/stores-near-me/
- Shop Online — https://www.dryiceeshop.co.za/
- Round dry ice blocks with container — https://www.dryiceeshop.co.za/shop/dry-ice/round-dry-ice-round-blocks-container/
- Pellets with container — https://www.dryiceeshop.co.za/shop/dry-ice/pellets-with-container/
- Square dry ice — https://www.dryiceeshop.co.za/shop/dry-ice/square-dry-ice/
- Coolers — https://www.dryiceeshop.co.za/product-category/coolers/
- Polystyrene containers — https://www.dryiceeshop.co.za/product-category/polystyrene-containers/
- Gauteng — https://dryice.co.za/gauteng/
- KwaZulu-Natal — https://dryice.co.za/kwazulu-natal/
- Cape region — https://dryice.co.za/cape-town/
- Eastern Cape — https://dryice.co.za/port-elizabeth/
- Dry ice applications — https://dryice.co.za/your-doorstep/
- Dry ice 4 medical & pharmaceutical — https://dryice.co.za/dry-ice-4-medical/
- Dry ice 4 boreholes — https://dryice.co.za/dry-ice-4-boreholes/
- Dry ice 4 cocktails & drinks — https://dryice.co.za/dry-ice-4-cocktails-and-drinks/
- Dry ice 4 racing cars — https://dryice.co.za/dry-ice-4-racing-cars/
- Dry ice 4 wine farming — https://dryice.co.za/dry-ice-4-wine-farming/
- Dry ice 4 leisure — https://dryice.co.za/4-leisure/
- Dry ice 4 engineering — https://dryice.co.za/4-engineering/
- Dry ice 4 special effects — https://dryice.co.za/4-special-events/
- Dry ice 4 hunting — https://dryice.co.za/4-hunting/
- Dry ice 4 fishing — https://dryice.co.za/4-fishing/
- Dry ice 4 farming — https://dryice.co.za/4-farming/
- Dry ice 4 refrigeration emergencies — https://dryice.co.za/4-emergencies/
- Dry ice 4 vintage cars — https://dryice.co.za/dry-ice-4-vintage-cars/
- Dry ice blasting — https://dryiceblasting.co.za/
- Dry ice 4 catering — https://dryice.co.za/4-catering/
- Dry ice 4 sports events — https://dryice.co.za/dry-ice-4-sport/
- Dry ice 4 cold transportation — https://dryice.co.za/dry-ice-4-cold-transportation/
- Dry ice pellets — https://dryice.co.za/dry-ice-pellets/
- Dry ice blocks — https://dryice.co.za/dry-ice-blocks/
- Polystyrene containers — https://dryice.co.za/polystyrene-containers/
- Cooler boxes — https://dryice.co.za/cooler-boxes/
- Cocktail sticks — https://dryice.co.za/dry-ice-cocktail-sticks/
- Brilliant Smoker — https://dryice.co.za/brilliant-smoker/
- Brilliant Aftercooler — https://dryice.co.za/brilliant-aftercooler/
- Brilliant Reformer — https://dryice.co.za/brilliant-reformer/
- Brilliant Black Tainer — https://dryice.co.za/brilliant-black-tainer/
- Contact us — https://dryice.co.za/contact-us/
- About Us — https://dryice.co.za/about-us/
- Become a Reseller — https://dryice.co.za/become-a-reseller/
- FAQ — https://dryice.co.za/faq/
- Media — https://dryice.co.za/articles/
- Commercial videos — https://dryice.co.za/commercial-videos/
- Engineering news — https://dryice.co.za/engineering-news/
- News and press releases — https://dryice.co.za/news-and-press-releases/
- https://dryice.co.za/ — https://dryice.co.za/
- Klik hier — https://rak2.spens.co.za/maroelamedia/dryice-7-for-emergencies.pdf
- Kyk gerus hierdie video — https://youtu.be/wq7qvXqft0g
- Klik hier — https://rak2.spens.co.za/maroelamedia/dryice-6-how-much-do-i-need.pdf
- Kyk gerus die video — https://youtu.be/OOw3lGQMYAg
- Klik hier — https://rak2.spens.co.za/maroelamedia/dryice-5-for-leisure.pdf
- Kyk gerus die video — https://youtu.be/gJs-ZvM9aqA
- Kyk gerus na hierdie video — https://youtu.be/RSM9bk-Bmtc
- Klik hier — https://rak2.spens.co.za/maroelamedia/dryice-3-for-farming.pdf
- Kyk gerus na hierdie video — https://youtu.be/o1pX4gC0f_s
- die video gesien kan word — https://youtu.be/s2OrHjBdaLQ
- Klik hier — https://rak2.spens.co.za/maroelamedia/dryice-2-for-special-effects.pdf
- kyk hierdie video — https://youtu.be/pxBrAK4dRlg
- video oor die vervaardinging van droë ys — https://youtu.be/lV6c_r5Zwo8
- webwerf hier — http://www.dryiceeshop.co.za/
- webwerf — https://www.dryice.co.za/
- volledige artikel op Maroela media hier — https://maroelamedia.co.za/landbou/allerhande-gebruike-vir-droe-ys/
- https://dryice.co.za/locate-a-store/ — https://dryice.co.za/locate-a-store/
- View Blasters — https://dryiceblasting.co.za/blasters/
- Sitemap — https://dryice.co.za/sitemap/
- E-shop — https://www.dryiceeshop.co.za
- Contact us — https://dryice.co.za/contact-us-2/
- Privacy policy — https://dryice.co.za/privacy-policy/
- Professional SEO and Google Rankings — https://seopros.co.za/